Hierdie twee uitsonderlike kunstenaars lewer ‘n unieke musiek-en-verstoer deur die bekendste Afrikaanse gedigte, beide oud en nuut. Klanke word op die verhoog opgedis, opgeneem, verwerk end an vermeng met voordrag om gedigte tot op die been te ontgin. Hier ontmoet musiek tegnologie. Woordkuns soos selde beleef word. met Elsabe Daneel en Wilken Calitz Ma 8 Aug 15:00 Burgersentrum 60 min R110