Hermanus-Kalfiefees
Die Laaitie (Drama)
June 13, 2016
Hermanus-Kalfiefees
Vrouedagviering
June 13, 2016

Tjiff en Tjaff (Kinders)

Hermanus-Kalfiefees

Die karakters van die gewilde kinderreeks, Tjiff & Tjaff, kom kuier! Die liewe groen outjies was al op baie uitstappies en nooi almal om deel  te word van hul avonture. Hulle is ook mal oor speletjies en verrassings, waarvan daar ‘n paar is. Kom kuier saam met Tjiff en Tjaff en hul maatjie Mimi en vind uit wat die avontuurlustige span beplan.

met Kika Smit, Dean van der Ventel en Isak van Zyl

Ma 8 Aug 11:00

NG Kerk Gemeentesentrum, Onrusrivier
45 min
R50

Book_Button