Kalfiefees-Hermanus
Platform 9 Two – Parkstation (Komedie)
June 12, 2015
Kalfiefees-Hermanus
Rooivalk (Drama)
June 17, 2015

Spekkies en die Drie Varkies (Kinders)

Hermanus-Kalfiefees

Spekkies Is ‘n eekhoring met towerkragte wat hom groter en lewensgroot kan maak.  In die toneelstuk help hy die drie varkies van die  bekende sprokie om een tree voor Dolf die Wolf te bly. Dolf het nare planne met die varkies wat elkeen besig is om hul eie huis te bou.

met Dean van der Ventel, Karli Heine, Isak van Zyl en Stephanie Badenhorst.

Teks en regie –  Gaerin Hauptfleisch

Ma 8 Aug 16:00
NG Kerk Gemeentesentrum, Onrusrivier
60 min
R50

Book_Button